Vrystaatse skoleskuts het goed gevaar op die Suid-Afrikaanse Nasionale Skoleskuttersunie (Sanssu) se luggeweer-kampioenskapsbyeenkoms, die vakansie by die Hoërskool Sentraal.
Die Vrystaat-span het die sporterklas gewen en talle medaljes verwerf.

Uitslae
Algehele oorwinning as provinsie, sporterklas, goud:
Mia van der Walt (Bothaville) – o.21A; Kara van der Merwe (Hoërskool Fichardtpark) – o.21A; Anje Blom (Hoërskool Fichardtpark) – o.21A; Gary Marx (Marlow) – o.21A; Henning Wagenaar (Hoopstad) – o.16A; Nellie Geldenhuys (Hoërskool Sentraal) – o.16A; Frieda-Marie Labuschagne (Hoërskool Fichardtpark) – o.016A; en JD Kearney (Hoërskool Sentraal) – o.16A.
Sporterklas o.21 individueel 10 m: silwer: Anje Blom (Hoërskool Fichardtpark).
Sporterklas Algehele Wenner 021 (3P&10m): Brons: Mia van der Walt (Bothaville).
Provinsie-sporterklas o.21
Goud: Mia van der Walt (Bothaville); Kara van der Merwe (Hoërskool Fichardtpark); Anje Blom (Hoërskool Fichardtpark) en Gary Marx (Marlow).
Sporterklas o.16 Individueel wenners 3P: Silwer – Nellie Geldenhuys (Hoërskool Sentraal).
Sporterklas o.16 Individueel 10 m: Goud: Henning Wagenaar (Hoopstad).
Algehele Wenner Sporter o.16 (3P & 10m): Silwer : Henning Wagenaar (Hoopstad).
LEES OOK: Suid-Afrika se top-skuts laat die skote klap in Bloemfontein


Wen Provinsie Sporterklas o.16
Goud: (0.16A): Henning Wagenaar (Hoopstad); Nellie Geldenhuys (Hoërskool Sentraal); Frieda-Marie Labuscagne (Hoërskool Fichardtpark); JD Kearney (Hoërskool Sentraal).
Sporterklas o.14 Individuele Wenners 3P: Brons: Danèl Crous (Hoërskool Fichardtpark); Silwer: Ruben Schoeman (Hoërskool Sentraal) en Goud: Johanè Watkins (Hoërskool Fichardtpark).
Sporterklas 0.14 Individueel 10m: Brons: Danèl Crous (Hoërskool Fichardtpark) en Goud: Ruben Schoeman (Hoërskool Sentraal).
Algehele wenners Sporter o.14 (3P &10m gesamentlik): Brons: Danèl Crous (Hoërskool Fichardtpark); Silwer:
Johanè Watkins (Hoërskool Fichardtpark); en Goud: Ruben Schoeman (Hoërskool Sentraal).
Wen Provinsie Sporterklas o.14: Silwer: (o.14 B): Thalia du Toit (Hoërskool Sentraal); Abi Mostert (Burgersdorp); Imke Crywagen (Hoërskool Fichardtpark) en Lienke van Wyk (Hoërskool Sentraal); Goud: (o.14 A): Ruben Schoeman (Hoërskool Sentraal); Johanè Watkins (Hoërskool Fichardtpark); Danèl Crous (Hoërskool Fichardtpark); en Kayleigh du Toit (Hoërskool Sentraal).
Kara van der Merwe van Fichardtpark was onder die agt top skuts in die sporterklas, in die grootkampioenskut. sporterklas.
Die volgende skuts het Sanssu kleure-eerbewyse in die sporterklas (brons) ontvang: Ruben Schoeman (Hoërskool Sentraal), Henning Wagenaar (Hoopstad), Kara van der Merwe (Hoërskool Fichardtpark), Gary Marx (Marlow) en Anje Blom (Hoërskool Fichardtpark).
Silwer: Mia van der Walt (Bothaville), Alt Sporter o.12 Individuele wenner 2x 3P en Andrew Muller (Laerskool Klub).
Andrew Muller, Almé van Jaarsveld en Declan van Straaten het almal goud gewen in die Provinsie Alt Sporterklas o.12.





You must be logged in to post a comment.