Simoné Mouton van die Hoër Meisieskool Oranje is vereer as speler van die jaar vir die Vrystaat se vroue-krieketspan.
Skoliere en jongmense van oor Suid-Afrika heen asook van Botswana, het die afgelope week in Bloemfonatein in rolbal meegeding.
Die Vrystaat Cheetas speel Saterdag om 13:00 teen Oostelike Provinsie op Shimlapark in Bloemfontein.
Daar word bereken dat meer as die helfte van die behandelde water in die Mangaung-metro jaarliks verlore gaan.
Vrystaters betaal die prys vir ’n regering wat homself beskerm, terwyl infrastruktuur verval en die ekonomie stadig verstik.
Die Vrystaatse Departement van Landbou en Landelike Ontwikkeling het vandeesweek 10 nuwe gevalle van bek-en-klouseer (BKS) in die provinsie bevestig.
Tot dusver is reeds 43 431 beeste in die Vrystaat ingeënt as deel van die noodmaatreëls om die hoogs aansteeklike siekte te stuit.
Die jaar het goed begin vir atleet Arina Nicolaisen waar sy volgens haar Raza-punte gewen het in die 400m (T38) op ‘n byeenkoms in Doebaai.
WELKOM – Vreemde weerpatrone kom sedert begin November in die Vrystaat voor. Die nuutste hiervan was op Dinsdag 2 Desember waar ‘n hewige storm omstreeks 14:45 in Welkom en die…