Two tiger siblings rescued from Germany’s captive breeding industry will reach a milestone on 23 October, marking seven years at Lionsrock Big Cat Sanctuary near Bethlehem.
‘n Gr. 10-leerling aan die Voortrekker Hoërskool in Bethlehem het nuwe hoogtes bereik met haar entrepreneurssuksesverhaal.
Mense wat die lewensviering in die die NG kerk Bethlehem-Éfrata gaan bywoon, word versoek om dit teen Dinsdag 6 Oktober te bevestig.
Die ongeluk het op Donderdagoggend 17 September plaasgevind toe Strauss onderweg was om Miley, ’n leerder aan die Hoërskool Witteberg, by die skool af te laai.
Huldeblyke en boodskappe van medelye het vanuit verskeie oorde ingestroom nadat die nuus bekend geword het dat Marie van Zyl, bekende inwoner van Bethlehem en mede-eienaar van Cheetau Game Lodge…
Wolhuterskop Nature Reserve near Bethlehem is carrying more than three times its recommended game capacity, but the removal of excess animals has not been completed more than two years after…
Die Sonskyn Dienssentrum vir Seniors vier volgende jaar sy 40ste bestaansjaar, met ’n geskiedenis wat diep verweef is met die gemeenskap se betrokkenheid.
A Bethlehem auctioneer has competed against about 100 of the world’s top auctioneers at a championship in San Antonio, Texas. Vincent Pike, the reigning South African Institute of Auctioneers (SAIA)…
A woman (22) was shot dead at her home in Bohlokong, Bethlehem, on Sunday afternoon. Police said the boyfriend allegedly shot her during an argument.