Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Nuus
-
Kindertekeninge gesoek vir splinternuwe Liewe Heksie-boek
Jong kunstenaars van 5 tot twaalf jaar oud kan inskryf vir ‘n kans om hulle tekening in ‘n splinternuwe Liewe Heksie-boek te sien.
-
Seun is boerboelhanteerder van die jaar by internasionele skou
‘n Tienerseun van Durbanville is onlangs met die gesogte titel van Internasionale Hanteerder van die Jaar 2026 vereer.
-
Benoemings vir 2026 se kykNET Silwerskermtoekennings vir TV bekend
Die TV-benoemings vir die 2026 kykNET Silwerskermtoekennings vir Film en Televisie is bekend. Die wenners word op Saterdag 22 Augustus aangekondig.
-
Mary Behrens vier ’n eeu van liefde, familie en diens aan ander
“Om 100 jaar oud te word, is ‘n wonderwerk. Ek kan self nie glo dat ek nou al 100 jaar op hierdie aarde is nie.”
-
Krieket Suid-Afrika toekennings: Kayla welverdiend ‘beste nuweling’
Kayla Reyneke (20) van Kuilsrivier is by Krieket Suid-Afrika (KSA) se jaarlikse toekennings as Internasionale Vroue-nuweling van die Jaar aangewys.










