Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Nuus
-
Diemersdal vier sy erfenis met drie nuwe wyne nadat boks met ou foto’s ontdek is
Die Diemersdal-wynlandgoed het vandeesweek drie nuwe wyne in die Prospect-reeks bekendgestel om sy erfenis oor eeue heen te eer.
-
Rowers bind Blomtuin-gesin vas en jaag met hul motor weg
Misdadigers het verlede week in Suikerbossiestraat in Blomtuin in ‘n middernagtelike huisroof toegeslaan.
-
Jong man op plaas doodgeskok
’n 27-jarige man van Bellville het Dinsdagoggend (15 September) sy lewe verloor toe hy twee kollegas ná ’n elektriese skok op Sandrivierplaas in Wellington probeer help het.
-
Tygerberg Sakekamer se vroueoggend weer ‘n treffer
Die jaarlikse gebeurtenis, ‘n gewilde een op die Kaap se sosiale kalender, is dié keer by die NG kerk Stellenberg Markplein gehou.










