Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Nuus
-
Tragiese einde vir egpaar wat van miljoene se bedrog aangekla is
‘n Bejaarde egpaar van Citrusdal, wat van bedrog, kuberbedrog en geldwassery aangekla is, is Maandag op ‘n piekniekbankie in Jacobsbaai dood aangetref. Hulle moes dieselfde dag vir die eerste keer…
-
Kuils River teachers honoured at Western Cape teaching awards
A Rouxville Primary teacher and Blackheath High’s principal were among 15 honoured at the provincial leg of the National Teaching Awards on Friday 28 August.
-
Bejaarde egpaar op Wolseley gasteplaas aangeval, beroof
Twee bejaardes is in die vroeë oggendure van Maandag in ‘n gaste-eenheid op ‘n plaas in die Wolseley-distrik aangeval. Die bejaarde man (75) is ernstig beseer.
-
Vyfde Welgemoed-kunstefees bied 10 dae van musiek, kuns en gesprekke
Die fees open op Saterdag 12 September met Boek en Koek, ‘n oggend van stories en gesprekke met die digter Antjie Krog, die skrywer Marita van der Vyver en die…
-
Diemersdal behaal ’n driekuns by mylpaal-Pinotage Top 10
Diemersdal-wynlandgoed duskant Durbanvile in Kaapstad het sy derde ABSA Pinotage Top 10-erkenning in opeenvolgende jare ontvang.
-
‘Hemelse’ bessiekonfyt die beste by SA Preserveerkampioenskappe
Kaapse koffiewinkel se handgemaakte bessiekonfyt die wenner uit 700 inskrywings by die tweede jaarlikse SA Preserveerkampioenskappe.
-
Theo Kleynhans en kunstenaarvriende stal in Bellville uit na kankerdiagnose
Nadat hy met lewer kanker gediagnoseer is, vier die kunstenaar Theo Kleynhans sy lewe met ’n uitstalling op Saterdag 29 Augustus.










