Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Nuus
-
Twee jongwyne van Durbanville is die beste in hul kategorie in Suid-Afrika
Twee wyne van die Durbanville-wynvallei is verlede Vrydagaand bekroon as Suid-Afrika se beste jongwyne in hul kategorieë.
-
6 Finaliste in die ATKV se Tjokkertoneelkompetisie so pas bekendgemaak
Die Laerskool Durbanville se produksie A++ is vandag aangewys as ‘n finalis in die nasionale ATKV-Tjokkertoneelkompetisie.
-
Geskiedenis is gemaak met eerste Kaapstad-Jongwynskou
In ‘n geskiedkundige eerste Kaapstad-Jongwynskou is Groot Phesantekraal verlede Vrydagaand as die kampioen in dié wynstreek aangewys.
-
Gastronomie-kosfees vir smulpape ten bate van Durbiebond bekendgestel
Tafels is nou beskikbaar vir ’n kosfees, wat op Woensdag 23 September deur die HSD Durbiebond en die Durbanville-Sakekamer aangebied word.
-
Jong man verdrink enkele dae voor sy 21ste verjaardag in dam by oord
‘n Stil, jong man van Montagu wat Maandag sy 21ste verjaarsdag sou vier, se familie is verpletter nadat hy Vrydag in ‘n dam verdrink het.
-
Fadiel Adams se bedrogsaak gaan streekhof toe
Die saak teen LP Fadiel Adams is na die streekhof verwys nadat die ondersoek teen Adams afgehandel is. Hy het gister in die Pinetown-landdroshof in verskyn.
-
Nampo Kaap se vroueprogram bied vanjaar meer ruimte
Nampo Kaap wat in September in Bredasdorp plaasvind bied ‘n vroueprogram met die tema “Waar boere, kos en gemeenskap saam groei” aan.
-
Wes-Kaapse minister verwelkom inhegtenisname van tronkbewaarder
Die Wes-Kaapse minister vir polisietoesig en gemeenskapsveiligheid, Anroux Marais, het die inhegtenisname van ‘n tronkbewaarder met dwelms en selfone in sy besit, verwelkom.










