Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Nuus
-
Groot Phesantekraal is nasionale wenner in 2026 SA Terroir-toekennings
Groot Phesantekraal se 2024 Groot Phesantekraal Pinotage is as een van die 38 nasionale wenners van die 21ste jaarlikse SA Terroir-wyntoekennings aangewys.
-
Brugbaba in Pick n Pay gevang danksy vroedvrou se kennis
Dis nie elke dag dat ‘n verpleegster by ‘n Clicks-kliniek die geleentheid kry om ‘n baba, nogal ‘n brugbaba, te vang nie.
-
2026 Shiraz SA Challenge wys die diversiteit van Suid-Afrikaanse shiraz
Die wenners van die Shiraz SA Challenge is bekendgemaak tydens ‘n toekenningsseremonie Donderdag in die Paarl.
-
‘Mooi man!’ Roux naaswenner by internasionale Mr. Supranational
Marcél Roux (28), Mnr. SA 2024 van Kuilsrivier, is Saterdag 1 Augustus as die naaswenner by die gesogte Mr. Supranational-kompetisie in Pole aangewys.
-
Skole in noordelike voorstede is voor in die koor in ATKV-Applous-koorkompetisie
Plaaslike skoolkore het puik gevaar in die gewilde jaarlikse ATKV-Applous-koorkompetisie en verskeie toekennings ingepalm.










