Enrico Claassen
-
Twee bejaardes is in die vroeë oggendure van Maandag in ‘n gaste-eenheid op ‘n plaas in die Wolseley-distrik aangeval. Die bejaarde man (75) is ernstig beseer.
-
‘n Stil, jong man van Montagu wat Maandag sy 21ste verjaarsdag sou vier, se familie is verpletter nadat hy Vrydag in ‘n dam verdrink het.
-
‘n Grootskaalse soektog is in die Du Toitskloofpas van stapel gestuur na Michael Waltman (29) van Kuilsrivier spoorloos by die Du Kloof Lodge verdwyn het.



