Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Nuus
-
“Jy gaan nooit kwaad vir mekaar slaap nie” — Kallie en Sarie se 75 jaar van liefde
‘n Week voor hul 75ste huweliksherdenking praat Kallie (98) en Sarie (94) met TygerBurger oor die huwelik, vanuit hul sonnige voorkamer in Vredekloofhoogte.
-
Eerste Statebond-landboukonferensie ooit in Kaapstad-omgewing gehou
Die eerste Statebond-landboukonferensie ooit in Kaapstad-omgewing vind vanjaar van 1 tot 5 November in Stellenbosch plaas.
-
Henry Alexander: Die man wat van Bernadino Heights ‘n baken van hoop gemaak het
As jou planne vir een jaar is, plant rys. As jou planne vir tien jaar is, plant bome. As jou planne vir honderd jaar is, onderrig en voed kinders op.










