Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Nuus
-
‘Kaapstad-begroting melk belastingbetalers genadeloos’, sê VF Plus
Kaapstad se hersiene begroting vir die 2026/’27-boekjaar, wat eerskomende Maandag in die raad bespreek gaan word, gaan sy inwoners uitermatig beproef.
-
Bekende SA wynplaas Diemersdal oorheers wynskou
Diemersdal het sy reputasie as een van Suid-Afrika se voorste wynlandgoed verstewig deur die hoogste eerbewyse by die Investec Trophy Wine Show te verower.
-
Geld stroom in om petroljoggie se droom waar te maak
Teen Maandag (15 Junie) was daar al amper R80 000 ingesamel om ‘n petroljoggie se droom om paramedikus te word, te help verwesenlik.










