Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Nuus
-
Vrou met een arm van Bellville-Suid skenk kosbare skaatsplank aan Jason Vanporppal
Bellville-Suid se Samantha Carolissen skenk haar kosbare 1988-skaatsplank aan Jason Vanporppal ná sy 106 dae lange reis van Uganda na Kaapstad.
-
Wesbank soek ‘n veiligheidsplan ná skietery vier lewens eis
Inwoners van Wesbank het bymekaar gekom in ‘n soeke na antwoorde vir die geweldgeteisterde buurt nadat vier mense in een voorval doodgeskiet is.
-
Nog ‘n tiener op die Kaapse Vlakte doodgeskiet in voortslepende geweld
Elsiesrivier rou ná ’n 13-jarige seun doodgeskiet is in ’n vermoedelik bendeverwante hinderlaag in Leonsdale. Twee ander is gewond.
-
Debuutbundel van Namibiese digter in Durbanville bespreek
Die digter Caren Kearley gaan haar debuutbundel Dawerende stiltes van 2025 voordra by die byeenkoms van die Durbanville-poësiekring.
-
Kom lag die winter weg met twee Namakwalanders
Lyntjie Jaars en Warren “Auntie Katriena” Louw bring op 16 Augustus ’n aand van skreeusnaakse stories en Kaapse lag na Brackenfell.
-
Stormherstelwerk duur voort in Wes-Kaap ná groot skade
Wes-Kaap premier, Alan Winde bied ‘n oorsig oor die herstelwerk aan onder meer paaie en kragtoevoer in gebiede wat deur die onlangse storms geraak is.
-
Sy sit die ‘Eden’ in Eden Park: Tannie Marie se 100ste verjaarsdag gevier
Tannie Marie Bester se 100ste verjaarsdag by Eden Park in Kuilsrivier gevier – ‘n lewenslange tuinier wat nog altyd wil werk.
-
Rose vra vir Afrikaanse regshulp
Aletta Rose (63), beskuldig van haar suster se moord, weier regshulp en gryp polisieman voor bors. Saak uitgestel na Donderdag 21 Mei.










