Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Nuus
-
Ouma van driejarige wat in Elsies doodgery is veg voort
Ouma eis geregtigheid ná haar driejarige kleinseun glo deur ’n dronk beampte doodgery is; maande later is niemand nog aangekla nie.
-
Plakkate gaan opgerig word om loslating van konyne te stop
“Die konyne in die Durbanville-begraafplaas is nie die probleem nie, maar die mense wat hulle daar gaan loslaat,” sê weldoener.
-
Digter se jongste bundel bespreek by byeenkoms van Durbanville-Poësiekring
Die digbundel Poëmie van die digter en vertaler Wium van Zyl word bespreek by ‘n byeenkoms van die Durbanville-Poësiekring op Woensdag 13 Mei.










