Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Nuus
-
Eseltjiesrus se boekefees binnekort
Kom snuffel by die jaarlikse Eseltjiesrus-boekefees van 7- 9 Mei by die NG kerk Robertson-Oos ten bate van Eseltjiesrus Donkey Sanctuary naby McGregor.
-
Konyne in Durbanville-begraafplaas kom onder loep by Subraadvergadering
Die konynprobleem in die Durbanville-begraafplaas het onder die loep gekom by die maandvergadering van Subraad 7 van die Stad Kaapstad op Woensdag 15 April.
-
Stad se geldplanne en wykstoelaes in Kuilsrivier
Inwoners het tot einde vandeesmaand om kommentaar te lewer op die Stad Kaapstad se konsepbegroting vir die 2026-’27-boekjaar.
-
Boere van Durbanville en wyer voer reeds stryd vir opvolg-inentings
Kommersiële melkboere, asook bees- en veekrale in Durbanville en wyer omgewing begin soek na entstof vir opvolgdoserings.










