
-
Top 20-matrikulante – Adamantia se Nathan ontvang erkenning
Hoërskool Adamantia se Graad 12-leerder, Nathan Simon, is onlangs vereer toe hy genooi is na ’n amptelike geleentheid waar die Noord-Kaapse LUR vir Onderwys die Top 20-matrikulante van die Frances Baard-distrik toegespreek het. Hierdie erkenning beklemtoon sy uitstaande akademiese prestasie…
-
Paarl Girls High Riders Shine at National Championships
Joné Groenewald and Isabella Swart delivered stellar equestrian performances, earning national titles and regional team selections.
-
ATKV UitklopSpel Kompetisie – La Hoff blink uit
La Hoff blink uit by ATKV UitklopSpel Uittreksel: Laerskool La Hoff se leerders het hul taalvaardigheid met trots en uitnemendheid ten toon gestel tydens die ATKV se UitklopSpel wat by Gimnasium Hoërskool aangebied is. Die jong deelnemers het nie net…
-
Dirk Postma blink uit by Internasionale Robotika-uitdaging
Dirk Postma se span behaal ’n glansryke tweede plek in die RoboMission Junior-afdeling van die World Robot Olympiad Gauteng.
-
Wêreld Taekwondo-kampioenskappe-Jim Fouché-atlete in Phoenix
Suid-Afrikaanse Taekwondo-atlete Janco en Anné Scheepers behaal topplasings by die 2026 Wêreldkampioenskappe in Phoenix, VSA.
-
PEP mini Netball Festival at Winelands Primary
PEP hosted a vibrant mini Netball Festival in Worcester, empowering young girls with skills, confidence, and teamwork during Women’s Month.
-
Greyt Bash-kriekettoernooi – Fichardtpark-leerders verkies
Vier Fichardtpark-leerders is gekies vir die OFS Turbo Boosters-span; Diederik en Jaden sluit vir ‘n tweede jaar aan by Greyt Bash-toernooi.
-
York High Boys Strike Bronze in Cape Town
York High’s 1st Boys Hockey Team clinched bronze at the Cape Town International Tournament, showcasing grit, resilience and true fighting spirit.
-
Rhino Week-rugbytoernooi – Kruinsig-leerling blink uit
Jiandro Meyer van Laerskool Kruinsig behaal saam met die Benoni Northerns Spartans o/12 ’n trotse derde plek by die Rhino Week-rugbytoernooi 2026.
-
Eunice U14A Hockey Set for National Showdown
Eunice U14A embarks on their journey to Stellenbosch for the Top 12 Hockey Tournament, inspired by Olympian Kayla Swarts’ motivating send‑off.













