
-
Rhino Week-rugbytoernooi – Kruinsig-leerling blink uit
Jiandro Meyer van Laerskool Kruinsig behaal saam met die Benoni Northerns Spartans o/12 ’n trotse derde plek by die Rhino Week-rugbytoernooi 2026.
-
Eunice U14A Hockey Set for National Showdown
Eunice U14A embarks on their journey to Stellenbosch for the Top 12 Hockey Tournament, inspired by Olympian Kayla Swarts’ motivating send‑off.
-
Pieter Fourie maak geskiedenis vir Hoër Volkskool
Pieter Fourie (gr. 9) behaal 3de plek landwyd by ATKV Redenaars — ’n eerste vir Hoër Volkskool en ’n trotse Karoo-triomf.
-
Jaco van Dyk, Menlopark, blink uit by Wêreldatletiekkampioenskap
Menlopark se Jaco van Dyk behaal brons in gewigstoot by die Wêreldatletiekkampioenskap o.20’s in Oregon met ’n afstand van 19.80m.
-
Grey College’s Theuns Pieters’ Karate Triumph
Grey College’s Theuns Pieters shines with silver at SA Elite Champs, earning national team reserve status and selection for world stage events.
-
Winterweek – Bloemhof se Simone bereik 100ste hokkiewedstryd
Bloemhof-kaptein Simone van der Merwe vier haar 100ste hokkiewedstryd tydens Winterweek — ’n mylpaal van toewyding, leierskap en inspirasie.
-
Eunice Hockey in nail-biting City League Final
Eunice hockey teams fought bravely in the City League final, with the 1st Team’s spirited effort marking a proud farewell for Matric players.
-
FBI Skolesjef-kompetisie – Fichardtpark-leerder blink uit
Drie Fichardtpark-leerders beïndruk by FBI Skolesjef-finaal; hul talent bring beurse ter waarde van R50 000 huis toe.
-
ATKV-debatkompetisie – Oranje debateerders behaal silwer
Oranje se Anabelle Laubscher en Thiamé Hoffman behaal ’n nasionale silwerplek in die ATKV-debat – ’n eerste top‑2 prestasie in 10 jaar.
-
Akademiese Sterre Skitter by Laerskool Westwood
Laerskool Westwood in Boksburg vier hul top 10 sterre per graad – ’n trotse huldeblyk aan uitnemendheid en harde werk.













