
-
SA Level 2 Kampioenskap – Hoërskool Swartland
SA Level 2 Kampioenskap. Ses leerders van Hoërskool Swartland, M almesbury, het verlede naweek aan die SA level 2 kampioenskap deelgeneem in Oudshoorn. Die swemmers Swartland Aquatics verteenwoordig. Die swemmers […]
-
EHS Beheerliggaam – Hoërskool Ermelo oorhandig aan nuwe lede
EHS Beheerliggaam. Op Maandag, 8 April, het Hoërskool Ermelo van die vorige termyn se beheerliggaam afskeid geneem en is die nuwe groep verwelkom. “Groot dank gaan aan die persone wat […]
-
Hokkie Liga – Hoërskool Die Wilgers teen Southdowns College
Hokkie Liga. Hoërskool Die Wilgers, Pretoria, se hokkiedogters het hulle stemme dik gemaak in hulle eerste ligawedstryd teen Southdowns College, Centurion. Drie van die vier spanne van Die Wilgers het […]
-
EHS Rugby – Hoërskool Ermelo teen Steelcrest High School
EHS Rugby. Hoërskool Ermelo se rugby A-spanne het Saterdag teen Curro Nelspruit gespeel. Die B-spanne het vrienskaplike wedstryde teen Steelcrest High School van Middelburg te staan gekom. Die A-spanne het […]
-
Junior Toutrek Kampioenskappe – Hoërskool De Aar
Junior Toutrek Kampioenskappe. Gedurende die naweek van 14 en 15 Maart het leerders van HSDA aan die Junior Toutrek kampioenskappe in Kimberley deelgeneem. Daar was verskillende gewigte in die kompetisie […]
-
Maths and Geometry – Creston College Curro
Maths and Geometry. From day one, the Grade 3 learners from Creston College wasted no time diving back into their maths and geometry lessons. They are actively participating in group […]
-
Hokkie liga – Hoërskool Ermelo
Hokkie liga. Hoërskool Ermelo se dogtershokkie het Vrydag, 5 April, te staan gekom teen Curro Nelspruit in hokkie liga wedstryde. Die Erries het hul baie goed van hul taak gekwyt […]
-
SA Skole Atletiekkampioenskappe – BVHS atlete presteer
SA Skole Atletiekkampioenskappe. BVHS is baie trots op hul 31 atlete wat tydens die SA Skole Atletiekkampioenskappe asook ASA Kampioenskappe onder die Top 20 plekke verwerf het: Atletiek Medaljewenners: (Alle […]
-
Podiumpret Redenaarskompetisie – Paul Roos Gimnasium
Podiumpret Redenaarskompetisie. Paul Roos Gimnasium, Stellenbosch, het vanjaar elf Afrikaans-redenaars gehad wat aan Podiumpret Redenaarskompetisie se semifinaal in Paarl deelgeneem het. Vier senior- en ses junior-redenaars het tydens hierdie rondte […]
-
Top 10 Academic performers – Curro Salt Rock
Top 10 Academic performers. Curro Salt Rock, Ballito KZN, announced their top 10 academic performers. Grade 12 Grade 11 Grade 10 Grade 9 Grade 8 Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://curro.co.za Photos […]













