
-
Top 10 Akademiese Presteerders – Laerskool Westwood
Top 10 Akademiese Presteerders – Laerskool Westwood, Boksburg, het hul Top 10 akademiese presteerders van die eerste kwartaal aangekondig. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://www.westwoodlaerskool.org.za/ Foto’s verskaf
-
Riebeek Kasteel – Laerskool Stulting rugby en netbal presteer
Riebeek Kasteel. In ‘n baie warm Riebeek Kasteel het Laerskool Stulting o/13 rugby- en netbalspanne deelgeneem en goed gevaar. Afrigtingsessies deur Burta de Kock (Aanvallende) en Karin Venter (Verdediging) het […]
-
EHS 110 Jaar – Hoërskool Ermelo sedert 1914
EHS 110 Jaar. EHS 110 jaar van Seën! In 1914 het iets besonders in Ermelo tot stand gekom: die begin van Hoërskool Ermelo. In 2024, 110 jaar later, spog die […]
-
SA Skole Atletiekkampioenskappe – Hoërskool Kemptonpark
SA Skole Atletiekkampioenskappe. Hoërskool Kemptonpark se atlete het by die SA Skole Atletiekkampioenskappe in die Paarl deelgeneem. Uitslae behaal: Meer skolesport: https://schoolsthatrock.co.za https://kempies.co.za/ Foto’s verskaf
-
PNB Paribas Rising Star – Grey Kollege Primêr presteer
PNB Paribas Rising Star. Grey Kollege Primêr se top 8 tennisspelers het Vrydag, 12 April, aan die PNB Paribas Rising Star Tennis provinsiale rondte in Bloemfontein deelgeneem. Die seuns het […]
-
Mej Oranje gekroon – Sekondêre Meisieskool Oranje
Mej Oranje gekroon. Die kroning van Mej Oranje het Donderdagaand plaasgevind. Alana Beukes het met die kroon weggestap. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://oranjemeisies.co.za Foto’s verskaf
-
Southern Gauteng Hokkieproewe – Hoërskool Linden
Southern Gauteng Hokkieproewe. Twaalf hokkieseuns en tien hokkiedogters van Hoërskool Linden se onderskeie D10-groepe is ingesluit om aan die Southern Gauteng Hokkieproewe deel te neem. O.14 seuns: O.16 seuns: o.18 […]
-
SA Skole Atletiekkampioenskappe – Hoër Meisieskool Paarl
SA Skole Atletiekkampioenskappe. Twee-en-twintig atlete van Hoër Meisieskool Paarl het aan die SA Skole Atletiekkampioenskappe deegeneem. Een-en-twintig van die atlete eindig onder die Top 10 in hul onderskeie items! Toekennings […]
-
ABSA Run Your City – Hoërskool Framesby atlete presteer
ABSA Run Your City. Hoërskool Framesby, Gqeberha (Port Elizabeth), se landloop atlete het in hul massas opgedaag by die ABSA Run Your City wedloop. Die atlete het uitstekend presteer in […]
-
Radikale Redenaars – Hoërskool Jim Fouché
Radikale Redenaars. Hoërskool Jim Fouché leerders het uitstekend presteer met die Radikale Redenaars, praatafdeling vir juniors en seniors. Uitslae Praatafdeling: Seniors A+: Elanelle Strydom, Suné Deacon, Elseri Venter, Karla Visser, […]













