
-
Top 10 Akademiese presteerders – Primêre Skool Naudeville
Top 10 Akademiese presteerders. Primêre Skool Naudeville in Welkom het hul top 10 akademiese presteerders, Grade 4 tot 7, bekend gemaak. Top drie in elke graad: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://naudies.co.za […]
-
Shaka Easter Soccer Tournament – Curro Academy Soshanguve
Shaka Easter Soccer Tournament. In a display of skill and determination, soccer players from Curro Academy Soshanguve, Pretoria, have recently secured a resounding victory at the esteemed 2024 Shaka Easter […]
-
SA Skole Atletiekkampioenskap – Hoërskool Fichardtpark
SA Skole Atletiekkampioenskap. Nege atlete van Hoërskool Fichardtpark het presteer tydens die SA Skole Atletiekkampioenskappe. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://fpark.co.za Foto’s verskaf
-
ITF J30 Tennistoernooi – Hoërskool Jim Fouché
ITF J30 Tennistoernooi. Hoërskool Jim Fouché leerder, Luise Janse van Rensburg, het vanaf 1 April tot 6 April in Gaborone, Botswana, aan die ITF J30 Tennistoernooi deelgeneem. Die Internasionale Tennis […]
-
Victoria Park Soccer Tournament – Camps Bay High shines bright
Victoria Park Soccer Tournament. Camps Bay High School’s U19 First Team Soccer Boys conquered the competition at the Victoria Park Tournament in Gqeberha, bringing home the Plate Cup! They kicked […]
-
Tjokkies Rugbydag – Grey Kollege Primêr skitter
Tjokkies rugbydag. Grey Kollege Primêr se o.7 rugbyspanne het aan die Tjokkies rugbydag deelgeneem. Die Grey-manne het hulle kant gebring deur ‘n totaal van agt uit nege wedstryde te wen […]
-
Mnr en Mej Gimmie – Potchefstroom Gimnasium
Mnr en Mej Gimmie. Potchefstroom Gimnasium stel hiermee hul sewentien finaliste van Mnr & Mej Gimmie voor. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://gimmies.co.za/ Foto’s verskaf
-
NWU Prestige Sportreeks – Potchefstroom Gimnasium
NWU Prestige Sportreeks. Gimmies het ver gereis om teen Hoërskool Pietersburg kragte te meet in die NWU Prestige sportreeks. Hulle het meegeding in rugby, tennis, hokkie en netbal. Gimmies uitslae […]
-
NWU wintersport byeenkoms – Hoërskool Nelspruit teen Eldoraigne
NWU wintersport byeenkoms. Hoërskool Nelspruit het die afgelope naweek teen Hoërskool Eldoraigne tuis gespeel in die NWU wintersport byeenkoms. ‘n Groot skare toeskouers het Vrydagaand die hokkiespanne kom ondersteun toe […]
-
PHS Netbal – Hoërskool Piketberg teen Curro Langebaan
PHS Netbal, Hoërskool Piketberg het Saterdag, 6 April, ‘n sportdag gehad waar hul netbalspanne teen Curro Langebaan gespeel het. PHS het puik netbal gespeel en het ook goeie sportmangees gewys […]













