SA Jagters Streekskiet kompetisie - Welkom Gimnasium
SA Jagters Streekskiet kompetisie – Welkom Gimnasium

SA Jagters Streekskiet kompetisie – Welkom Gimnasium


SA Jagters Streekskiet kompetisie. Welkom Gimnasium leerder, Keagan Smith, het op 17 Augustus deelgeneem aan die SA Jagters Streekskiet kompetisie in Bothaville en uitstekend gevaar. Hy het deelgeneem aan drie afdelings en verwerf die volgende prestasies :

  • o/18 Air Rifle (PCP): Goud
  • o/18 Springer: Goud
  • Presisie: Silwer

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://welkom-gimnasium.co.za/

Foto verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article