SA Netbaltoernooi - Sekondêre Meisieskool Oranje
SA Netbaltoernooi – Sekondêre Meisieskool Oranje

SA Netbaltoernooi – Sekondêre Meisieskool Oranje


SA Netbaltoernooi. Sekondêre Meisieskool Oranje se o.15A-netbalspan het die naweek 8ste in hul SA-Netbaltoernooi in Magaliesburg geëindig.

Dit bring mee dat Oranje se 5 A-spanne vir die eerste keer ooit almal onder die top 8 in die land geëindig het.

Die o.15’s se tellings behaal:

  • Wen Kgapamadi 19-5
  • Gelykop teen Nomzamoq 8-8
  • Wen Hoërskool Monument 12-11
  • Wen Kanyisa 20-1
  • Wen Hoërskool Upington 12-9
  • Wen Sinqobele 19-3
  • Wen Tshiawelo 16-7
  • Wen Hoërskool Nelspruit 13-7
  • Verloor teen Hoërskool Pietersburg 8-9
  • Verloor teen Hoërskool Rustenburg 11-13
  • Verloor teen Durbanville 13-10

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://oranjemeisies.co.za/

Foto verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article