Irene Seymore Netbaltoernooi - Sekondêre Meisieskool Oranje
Irene Seymore Netbaltoernooi – Sekondêre Meisieskool Oranje

Irene Seymore Netbaltoernooi – Sekondêre Meisieskool Oranje


Irene Seymore Netbaltoernooi. Sekondêre Meisieskool Oranje se o.17A’s (3de) het die beste van die OMS-spanne op die Irene Seymore-netbaltoernooi in Potchefstroom gevaar.

Ané Goosen (in die middel, voorste ry op die foto) is as die beste senterbaanspeler aangewys.

Uitslae:

  • OMS wen Potchefstroom Volkskool 15-10
  • Gelykop teen Hoërskool Monument 10-10
  • Verloor teen Hoërskool Rustenburg 13-18
  • Verloor teen Hoërskool Noordheuwel 8-9
  • Wen teen Windhoek Gimnasium 15-14
  • Verloor teen Menlopark 7-19 (halfeind)
  • Wen Potchefstroom Gimnasium 11-10 (uitspeel om 3de plek)

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://oranjemeisies.co.za

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article