
-
Spring online Exhibition – Primêre Skool Naudeville
Spring online Exhibition. Taylene van Alphen, leerder van Primêre Skool Naudeville in Welkom, het 21 Maart aan die “Let’s welcome Spring with ONLINE EXHIBITION “Children paint and draw Spring” 2024″ […]
-
Level 1 Gala – Laerskool Truida Kestell presteer
Level 1 Gala. Leerders van Laerskool Truida Kestell, Bethlehem, het aan die level 1 gala deelgeneem. Prestasies behaal: Ander Truida Kestell leerders wat deelgeneem en baie goed gevaar het by […]
-
Skole rugby – Hoër Jongenskool teen Hoër Landbouskool Oakdale
Skole rugby. Verskeie rugbyspanne van Hoër Jongenskool Paarl het kragte gemeet teen Hoër Landbouskool Oakdale van Riversdal. HJS se spanne het al hul wedstryde teen Oakdale gewen. Uitslae: Meer skolenuus: […]
-
Wesgrow Sentrale Skole Sport – Bethlehem Voortrekker Hoërskool
Wesgrow Sentrale Skole Sport. Bethlehem Voortrekker Hoërskool se netbalspanne het teen Hoërskool Trio van Kroonstad meegeding tydens die Wesgrow Sentrale Skole Sport. Uitslae: o/14A, 15A, 16A speel teen Trio op […]
-
ECHS Hokkietoernooi – Hoërskool Witteberg
ECHS Hokkietoernooi. Hoërskool Witteberg is trots om die uitmuntende prestasie van hul onder-14A seuns- en meisie-hokkiespanne by die onlangse ECHS-Hokkietoernooi. Die toernooi het vanaf 25 tot 28 Maart in Bethlehem […]
-
South African Regional Gala – Grey College
South African Regional Gala. Boys from Grey College represented their swimming clubs at the Level 2 and 3 South African Regional Gala Championships during the holidays. They received various medals. […]
-
JF Hokkie – Hoërskool Jim Fouché presteer
JF Hokkie. Hoërskool Jim Fouché se hokkiespanne het by verskeie toernooie presteer. O.16A Hokkieseuns – Hierdie JF hokkie span het tweede geëindig in die ECHS-toernooi vanaf 30 Maart tot 2 […]
-
JF Beheerliggaam – Hoërskool Jim Fouché
JF Beheerliggaam. Hoërskool Jim Fouché, Bloemfontein, het die lede van die JF Beheerliggaam vir die volgende drie jaar bekend gemaak. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://jf.co.za Foto’s verskaf
-
Atletiek Suid-Afrika Kampioenskappe – HTS Middelburg
Atletiek Suid-Afrika Kampioenskappe. Atlete van HTS Middelburg het aan die Atletiek Suid-Afrika Kampioenskappe (ASA) deelgeneem waar hulle Mpumalanga verteenwoordig het. Hulle het prag- prestasies behaal. Nege Rooies-atlete het in hul […]
-
Hokkietoere – Ligbron vir Akademie en Tegnologie
Hokkietoere. Die hokkietoere van die Liggies is nou verby en die spanne is slaggereed vir die seisoen se wedstryde wat voorlê. Uitslae van die toerwedstryde: Seuns 0.14 Seuns 0.16 Dogters […]













