Bloemfontein-streekfees. Tydens die Bloemfontein-streekfees het Hoërskool Jim Fouché se leerders goed presteer:

Toekennings ontvang:

  • Beste beligtingsoperateur: Quintus Senekal in die produksie Kinderson
  • Beste verhoogbestuurder: Zanel Myburgh en Chrisna Froneman in die produksie ‘n Kwessie van verbeelding.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://jf.co.za

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article