FAK Allegretto Toneelfees - Hoërskool Jim Fouché
FAK Allegretto Toneelfees – Hoërskool Jim Fouché

FAK Allegretto Toneelfees – Hoërskool Jim Fouché


FAK Allegretto Toneelfees. Hoërskool Jim Fouché se leerders het weereens presteer tydens die FAK Allegretto Toneelfees.

Toekennings ontvang:

Kinderson

  • Kinderson wen die beste tegniese aspekte-toekenning
  • Juffrou Stella Nortier en Quintus Senekal wen die beste beligtingtegnikus toekenning
  • Megan Benson wen die beste aktrise in ‘n hoofrol van ‘n drama toekenning

‘n Kwessie van verbeelding

  • Wen beste dekor toekenning
  • Jandre van der Walt wen beste byrol akteur in komedie
  • Suné Deacon wen beste byrol aktrise in ‘n komedie
  • Dian van Wyk wen beste akteur in ‘n komedie
  • Tenika du Plessis wen beste aktrise in ‘n komedie
  • Hanro Snyman word genomineer as beste klanksamesteller
  • ‘n Kwessie van verbeelding wen beste komiese produksie
  • ‘n Kwessie van verbeelding eindig algeheel derde

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://jf.co.za

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article