Fast 5 Netbaltoernooi. Drie van Hoërskool Witteberg se netbalspanne het aan die Welkom Gimnasium Fast 5 Netbaltoernooi deelgeneem.

Uitslae behaal:

0.17 Netbalspan

  • Wen 26-16 teen Welkom Gimnasium
  • Wen 26-14 teen Hoërskool Goudveld 2
  • Wen 36-19 teen Hoërskool Sandveld
  • Wen 42-3 teen St Dominics
  • Wen 28-22 teen Welkom High School
  • Wen teen Wilgerivier in die semifinaal
  • Verloor teen BVHS in die finaal

O.15A Netbalspan

  • Wen 32-2 teen Afrikaanse Hoërskool Sasolburg
  • Wen 21-11 teen Hoërskool Goudveld
  • Wen 35-1 teen St Dominics
  • Wen 31-5 teen Welkom High
  • Wen teen Gimnasium in die semifinaal
  • Wen teen BVHS in die finaal

O.15B Netbalspan

  • Verloor 17-21 teen Welkom Gimnasium
  • Wen 31-6 teen Hoërskool Sandveld
  • Wen 22-10 teen Hoërskool Wilgerivier
  • Verloor 19-15 teen BVHS

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://witteberghs.co.za/

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article