Graad 5's besoek DBV - Laerskool Stulting
Graad 5’s besoek DBV – Laerskool Stulting

Graad 5’s besoek DBV – Laerskool Stulting

Graad 5’s besoek DBV – Die Graad 5’s van Laerskool Stulting, Humansdorp, het op 6 Augustus hul uitstappie na die DBV in Humansdorp onderneem. Daar het hulle geleer wat die DBV alles doen.

Hulle kon baie liefde gee, en het ook gehelp met die daaglikse take wat verrig moes word.

Die gunsteling was definitief die bad van die honde.

Graad 5's besoek DBV - Laerskool Stulting
Graad 5's besoek DBV - Laerskool Stulting
Graad 5's besoek DBV - Laerskool Stulting

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://www.stulting.co.za/

Foto’s voorsien

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article