WOW Spelfees. Foto: Johandi Bezuidenhout, Imke Oosthuizen, Kara McKenzie en Tilana Uys

Die volgende leerders van Hoërskool Ermelo het provinsiaal onder die Top vyf geëindig tydens die WOW Spelfees. Kara McKenzie (gr. 8) eindig vierde, Imke Oosthuizen (gr. 9) behaal ’n tweede plek en Johandi Bezuidenhout (gr. 9) eindig vierde. Tilana Uys (gr. 10) eindig in die vyfde plek.

Inke Oosthuizen kwalifiseer vir die nasionale finaal wat op 28 September by die Universiteit van Stellenbosch plaasvind.

Erries is baie trots op hulle flinkdink vermoë.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

hhttps://www.erries.co.za/

Foto voorsien

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article