Maths24 Kompetisie - Primêre Skool Fichardtpark
Maths24 Kompetisie – Primêre Skool Fichardtpark

Maths24 Kompetisie – Primêre Skool Fichardtpark


Maths24 Kompetisie. Fichies se wiskunde-departement het op 16 Augustus `n Maths24 kompetisie aangebied waar die leerlinge meegeding het om as koning/koningin te kraai oor die getal: 24. Die kompetisie behels dat deelnemers kan optel, aftrek, vermenigvuldig of deel.

Hulle moet al vier getalle gebruik. Elke getal mag slegs een keer gebruik word. Byvoorbeeld: Indien die getalle 2; 2; 6; & 8 is, lyk die berekening soos volg: (8-2) x (6-2) = 24

Die volgende leerders is as die wenners van die Maths24 Kompetisie in hul onderskeie grade aangewys:

  • Graad 4
  • 1-Zian van der Linde
  • 1-Annieke Oosthuizen
  • 3-Keane Janse van Vuuren
  • Graad 5
  • 1 – Ryan Ronne
  • 2 – Kara de Villiers
  • 3 – Evert Grobbelaar
  • Graad 6
  • 1 – Lehan Oosthuizen
  • 2 – Zilke Eckard
  • 3 – Janco van Rooyen
  • Graad 7
  • 1- Dirkie Deacon
  • 2 – Kaitlin Luyt
  • 3 – Joah de Villiers

Uitslagkaart – Algehele wenners

  • 1 – Ryan Ronne, – graad 5 (243 punte)
  • 2 – Kara de Villiers – graad 5 (210 punte)
  • 3 – Lehan Oosthuizen, – graad 6 (180 punte)

Leerling wat die meeste kaartjies korrek het: Dirkie Deacon – 103 kaartjies

Dit was ‘n heerlike middag vol wiskunde-pret!

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://www.fichies.co.za/

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article