brandwag
Igna Lötter en Hannes Klopper. FOTO: Karen Pienaar

Vriende sedert laerskool, nou saam aan die stuur van Brandwag


Die Hoërskool Brandwag op Kariega se hoofmeisie en hoofseun vir 2027 is Igna Lötter en Hannes Klopper. Hulle is ook verkies as primaria en primarius van Brandwag se koshuise,
Huis Lelie en Huis Hanekam.

Dié twee ken mekaar al sedert graad 1 toe hulle by die Laerskool Handhaaf langs mekaar gesit het. Albei was ook in Handhaaf se koshuis, Huis T.C. Botha, en ook later huiskomitee-lede en prefekte. Igna was ook hoofmeisie van Handhaaf.

LEES OOK: OP en Hoërskool Otto du Plessis maak stoei-geskiedenis

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article