Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Nuus
-
Jong man verdrink enkele dae voor sy 21ste verjaardag in dam by oord
‘n Stil, jong man van Montagu wat Maandag sy 21ste verjaarsdag sou vier, se familie is verpletter nadat hy Vrydag in ‘n dam verdrink het.
-
Fadiel Adams se bedrogsaak gaan streekhof toe
Die saak teen LP Fadiel Adams is na die streekhof verwys nadat die ondersoek teen Adams afgehandel is. Hy het gister in die Pinetown-landdroshof in verskyn.
-
Oos-Kaapse Jeugkoor sing sy pad na wêreldverhoog by Summa Cum Laude-fees
Die Oos-Kaapse Jeugkoor vertrek Vrydag vir ’n besondere internasionale uitdaging tydens die Summa Cum Laude on Tour-fees in Sun City.
-
Oos-Kaap help SA tot jukskei-goud
Oos-Kapenaars het SA gehelp om Namibië in ‘n jukskei-toets te klop. SA se mans- en vrouespan het albei met goue medaljes teruggekeer.
-
Despatch-langasem durf 21ste Comrades aan
Despatch-langasem Bennie Thysse word Sondag “Comrades-mondig” wanneer hy aan sy 21ste ultra-marathon van Durban na Pietermaritzburg deelneem.
-
Despatch soek fondse vir nuwe netbalbane
Groot opgewondenheid heers by die Despatch-netbalklub want sy bane gaan uiteindelik opgradeer word. Dié bane word gebruik al sedert 1980.
-
Vier ‘goue susters’ van Despatch maak geskiedenis in jukskei
Erika, Leana, Christa en Susan van Despatch is die enigste susters in die geskiedenis van die sport wat vir een provinsie speel.
-
Damestee gehou ten bate van kankerpasiënte
Bederf jou ma, ouma of tante met ‘n kaartjie na die Moedersdag Damestee wat op 9 Mei by Arabest op Despatch gaan plaasvind.










