Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Nuus
-
Bergsig-sportfees bars uit sy nate
Groot, groter, grootste! Só kan die Bergsig Skool se vierde sportfees beskryf word. Moet dit nie mis op 27 en 28 Februarie nie.
-
Daar’s g’n keer aan Brandwag-sterkes
Die Hoërskool Brandwag se kragoptelspan is vir die tweede agtereenvolgende jaar as die Skoolsportspan van die Jaar aangewys.
-
Projek3000+ is ‘n getuienis van geloof, hoop en liefde
Die Pay It Forward Community Foundation het gedurende Desember Projek 3000+ geloods met die doel om 3,000 mense te bereik.
-
Despatch lewer twee nuwe jukskei-sterre
Despatch het stil-stil twee van Suid-Afrika se nuwe jukskei-sterre ryker geword. Hulle is Christa Hansen en Lowrence Moore.
-
OP-rekord én vreugde vir nuwe kragopteller
Chantelle du Mont-Nell het haar loopbaan as kragopteller op ‘n hoë noot begin deur ‘n nuwe OP-meestersrekord in die hurksit op te stel.
-
Max Kulati pak nuwe rol as afrigter aan
Hy het nog vir ‘n strawwe 2026 voorberei toe gestremde liggaamsbouer Max Kulati homself skielik in die rol van afrigter bevind.
-
Despatch se Roxy wen tweede goud vir rolbal
Roxy Viljoen was Despatch-rolbalklub se groot ster toe sy by die OP Novice-enkelspelkampioenskap haar tweede goue medalje gewen het.
-
Estelle is die hartklop van Despatch-krieket
Estelle de Beer is meer as net die ma van Despatch-krieketklub – sy is die tellinghouer, fotograaf, en hartklop wat die span bymekaar hou.
-
Kirkwood-egpaar vier 55 jaar van liefde en toewyding
Nick (79) en Lorraine Mostert (74) van Kirkwood het op 16 Januarie 2026 hul 55ste huweliksherdenking gevier.










