
-
Miss Gimmie 2024 – Welkom Gymnasium
Miss Gimmie 2024. Welkom Gymnasium announced the winners of their very prestigious OUT OF THIS WORLD evening: Miss Gimmie 2024. Senior: Junior: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://welkom-gimnasium.co.za/ Foto’s: Ilsé Photography
-
Akademie Top 20 – Grey Kollege prestasies
Akademie Top 20. Ten spyte van ʼn uitdagende buitemuursprogram, het die manne van Grey Kollege tydens kwartaal 1 uitstekend presteer. Hiermee die Akademie Top 20. Grade 12: Graad 11: Grade […]
-
Witzenberg Netbalspan – Laerskool Gericke
Witzenberg Netbalspan. Twaalf netbalspelers van Laerskool Gericke, Ceres, is in die Witzenberg Netbalspan opgeneem. Hulle neem 27 April aan die Kaapse Wynland netbalproewe deel. o. 11: Mienka du Toit, Anmari […]
-
Delcoed Training Show – Treverton College Horse riding
Delcoed Training Show. Treverton College Riders took to the Delcoed Training Show, and had great success in the classes that they rode in. More school news: https://schoolsthatrock.co.za https://treverton.co.za/ Photos supplied
-
Mnr/Mej Golden Jubilee – Hoërskool Overkruin
Mnr/Mej Golden Jubilee. Hoërskool Overkruin, Sinoville Pretoria, het die name van die wenners vir Mnr/Mej Golden Jubilee bekend gemaak. Mnr/Mej Golden Jubilee Laerskool Wenners Juniors Seniors Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://overkruin.com/ […]
-
Pretloop vir CANSA – Hoërskool Ermelo
Pretloop vir CANSA. Op Donderdag, 11 April, het die Erries ’n Pretloop vir CANSA aangebied. Die pretloop, ten bate van CANSA, was ’n besondere sukses. EHS bedank elke persoon wat […]
-
EHS Rugby en Hokkie – Hoërskool Ermelo vs Witteberg
EHS Rugby en Hokkie. EHS Rugby en Hokkie het Saterdag, 13 April, vriendskaplike wedstryde teen Hoërskool Witteberg gespeel. Die Erries se dogtershokkiespanne en vier rugbyspanne te staan gekom teen Hoërskool […]
-
Oos-Vrystaat Hokkiespanne – Hoërskool Witteberg
Oos-Vrystaat Hokkiespanne. ‘n Totaal van vier-en-veertig leerders van Hoërskool Witteberg in Bethlehem is ingesluit in onderskeie Oos-Vrystaat hokkiespanne. Die leerders neem Donderdag, 18 April, aan die Noord-Vrystaat proewe deel. O.18 […]
-
Boogskietkompetisie – Hoërskool Trio
Boogskietkompetisie. Hoërskool Trio, Kroonstad, het die afgelope Saterdag ‘n boogskietkompetisie aangebied. Die volgende leerders het plekke behaal het in die Bulls Eye-afdeling (per graad): Die volgende leerders het in die […]
-
Netbaltoernooi – Laerskool Stulting spanne neem deel
Netbaltoernooi – Laerskool Stulting, Humansdorp het aan verskeie wedstryde deelgeneem tydens ‘n netbaltoernooi. Die o/13A Span se uitslae tydens die netbaltoernooi was as volg: o/12A Span se uitslae: o/11A Span […]













