Shotochamps Karate - Hoërskool Jim Fouché
Shotochamps Karate – Hoërskool Jim Fouché

Shotochamps Karate – Hoërskool Jim Fouché


Shotochamps Karate. Divan Venter, Cara Hoffman en Elvin Pienaar het die afgelope naweek aan die Shotochamps Karate deelgeneem.

Prestasies behaal:

  • Divan Venter het in die Ope Senior mans Kumite afdeling ‘n vierde plek behaal. In die Super Kata bo 14 jaar Ope afdeling, het hy ‘n silwer- en twee brons medaljes verower.
  • Cara Hoffman het vier goue-, twee silwer- en twee brons medaljes ontvang. Sy is ook aangewys as die Kadet-kampioen, Kumite.
  • Elvin Pienaar het ‘n silwer medalje ontvang vir Kumite.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://jf.co.za

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article