Science Expo. Vier leerders van Primêre Skool Naudeville, Welkom, het Saterdag, 17 Augustus, deelgeneem het aan die Science Expo by Torontosaal. Hierdie vier leerders het uitstekende prestasies behaal.

  • Karlien van Jaarsveld – Goud
  • Hanno van Jaarsveld – Goud asook die Kategorie Wenner
  • Mariandri Eloff – Goud
  • Philip Bryssau – Silwer

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://naudies.co.za

Foto verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article