Skaak Distriksliga. Twee leerders van Laerskool Westwood, Boksburg, Iowan Mann en Leane Mann, het deelgeneem aan die Skaak Distriksliga op 16 Augustus. Hierdie twee skaaksterre is verkies tot die Gauteng-span met ‘n 5/5 en 4/5 wen. Hulle maak beslis die regte skuiwe!

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://www.westwoodlaerskool.org.za/

Foto verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article