Noordvaalbeker - Erries bring beker huistoe
Noordvaalbeker – Erries bring beker huistoe

Noordvaalbeker – Erries bring beker huistoe


Noordvaalbeker. Op Saterdag, 17 Augustus, het die o.15A-rugbyspan van Hoërskool Ermelo te staan gekom teen Leeuwenhof Akademie van Bedfordview, Johannesburg.

Die wedstryd het getuig van goeie rugby vanaf beide spanne en EHS stap trots van die veld af met ’n oorwinning van 38 punte teenoor 31.

Hoërskool Ermelo se o.15A-rugbyspan is dan ook gekroon as Noordvaalwenners vir 2024 en word beloon as wenners van die Noordvaalbeker.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://erries.co.za

Foto verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article