Noordvaalbeker Hokkie - Hoërskool Dr EG Jansen
Noordvaalbeker Hokkie – Hoërskool Dr EG Jansen

Noordvaalbeker Hokkie – Hoërskool Dr EG Jansen


Noordvaalbeker Hokkie. Hoërskool Dr EG Jansen van Boksburg se o.16-dogters hokkiespan is aangewys as die wenners van die Noordvaalbeker Hokkie (Top 12) toernooi.

Die span het Hoërskool Ermelo in die finaal met 2-1 gewen. Milandie van Wyk van Hoërskool Dr EG Jansen is ook as die o.16-Speler van die Toernooi aangewys.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://www.egjansen.co.za/

Foto verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article