Driehoek Hokkie-talent skitter op verskeie vlakke

Driehoek Hokkie-talent skitter op verskeie vlakke
Driehoek Hokkie-talent

Driehoek Hokkie-talent skitter op verskeie vlakke

Driehoek Hokkie-talent skitter op verskeie vlakke
Driehoek Hokkie-talent

Vanderbijlpark – Hoërskool Driehoek, Vanderbijlpark, is uiters trots op hul Driehoek Hokkie-talent wat hul talent en passie vir die sport op verskillende vlakke ten toon gestel het.

JHL – Vaal Kings

  • Keegan van Aswegen (o/14)
  • Bismarck Steyn (o/14)
  • JP du Plessis (o/16)
  • Mieke Roode (o/18)

JHL – Southern Outlaws

  • Zuan van Jaarsveld (o/15)
  • Jaco Labuschagne (o/16)
  • Wynand Bezuidenhout (o/16)
  • Francois Bezuidenhout (o/16)
  • Kyle Lamprecht (o/16)
  • Landré Le Grange (o/19)

Aspire Sport Travel – Nederland Hokkietoer

  • Desire Griffiths
  • Basetsana Salanyane
  • Carla de Lange

🏆 Rhino 7’s Toernooi – o/15 Dogters

  • Isabelle Adendorff
  • Miané Theron
  • Nienke van Deventer
  • Abigail Jerling
  • Olivia Olivier
  • Lienke Bekker
  • Angelique Collet

Baie geluk aan elke speler wat Driehoek se naam met trots uitdra. Julle harde werk, deursettingsvermoë en liefde vir hokkie is ’n inspirasie!

Hou aan droom, hard werk en verskuif grense – julle Driehoek-familie staan bankvas agter julle!

https://www.hsdriehoek.com/

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article