Distriks-landloop kompetisie - Laerskool Westwood
Distriks-landloop kompetisie – Laerskool Westwood

Distriks-landloop kompetisie – Laerskool Westwood


Distriks-landloop kompetisie. Ses atlete van Laerskool Westwood het in die top 20 atlete by die skole landloop byeenkoms, wat oor 3 weke plaasgevind het, geëindig  Hierdie ses langasems dring deur na die Distriks-landloop kompetisie wat Donderdag, 22 Augustus plaasvind.

Die ses atlete is:

  • Mikayla Boshof
  • Melinda Myburgh
  • Rumé Bredenhand
  • Talita du Toit
  • Rejaun Buys
  • Leandrie van der Walt

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://www.westwoodlaerskool.org.za/

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article