Landloopseisoen. Laerskool Westwood, Boksburg, wens hul landloop atlete sterkte toe vir die landloopseisoen.

Baie geluk aan die volgende atlete wat in die Top 30 klaar gemaak het tydens Woensdag se byeenkoms.

  • Rejaun Buys
  • Rumé Bredenhand
  • Mikaila Boshoff
  • Dandré Bezuidenhout
  • Leandri van der Walt
  • Melinda Myburgh
  • Talitha du Toit

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://www.westwoodlaerskool.org.za/

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article