Hoofleiers 2025. Laerskool Westwood, Boksburg het hul Hoofleiers vir 2025 aangekondig.

  • Hoofseun: Joshua Strydom
  • Hoofdogter: Hayley du Preez
  • Onderhoofleiers: Mia Coetzee, Chanè Nienaber, Dinique van Rensburg

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://www.westwoodlaerskool.org.za/

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article