Limpopo Hoërskole Gholfspan - Hoërskool Pietersburg
Limpopo Hoërskole Gholfspan – Hoërskool Pietersburg

Limpopo Hoërskole Gholfspan – Hoërskool Pietersburg


Limpopo Hoërskole Gholfspan. Mea Swart, leerder van Hoërskool Pietersburg, is gekies tot die Limpopo Hoërskole Gholfspan.

Mea gaan die Limpopo-gholfspan verteenwoordig by die SA Hoërskole Gholf Toernooi wat van 22 tot 24 September by Mount Edgecombe in KwaZulu Natal plaasvind.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://pieties.co.za/

Foto verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article