
-
Hoërskool Witteberg se toneelgeselskap neem deel aan feeste
Die tienertoneelgeselskap van Hoërskool Witteberg in Bethlehem het met die produksie (Op)soek na Sondag aan twee toneelfeeste deelgeneem. Die groep het die produksie, geskryf deur Luan Jacobs, by die Reza […]
-
Eunice High School is proud of the National Hockey Selection
Eunice celebrates Tshiamo Sizane (SA U16B) & Lameez Seedat (SA U16A) on their national hockey selection after IPT Hilton
-
Hoërskool Outeniqua Kwagga-trots op hokkieveld
Kwagga-hokkiespelers blink uit! Eden o.16 spanne behaal silwer en toon vasberadenheid tydens IPT- en Streekstoernooie.
-
Historic SA Schools Girls rugby squads announced
Historic SA Schools Girls squads announced Six members from last year’s SA U18 Girls squad have been included in the first SA Schools Girls groups named by SA Rugby at […]
-
Affies Tennisdogters skitter op die baan!
Affies tennisdogters skitter: Jessé wen titels, Tinéka en Diane behaal sterk uitslae. Ons skool is trots op hul talent en toewyding!
-
Hoërskool Jim Fouché krieket spog in Bosveld
JF se eerste en tweede krieketspanne het by Jaru Sportakademie in Rustenburg hul vaardighede getoets en trots die JF-gees uitgedra.
-
Hoërskool Ben Viljoen se Dallers skitter by Akademieweek
Dallers skitter by Akademieweek! Jac‑Johan, Rome en Corne hou die vaandel hoog met trots, talent en onoorwonne Limpopo‑gees.
-
Hoërskool Centurion Woerie‑Kampus: Sagtebalsterre
Centurion Woerie‑Kampus se Elné Moolman & Anica Blom gekies vir SA o.18‑sagtebalspan – trots, talent en toewyding op internasionale vlak!
-
Zwarries maak rugby-geskiedenis by Akademie- en Cravenweek!
Zwartkop lewer vir die eerste keer 3 Cravenweek- en 2 Akademieweek-spelers in een jaar – ’n geskiedkundige prestasie vir die Zwarries!
-
Doom Gouws-rugbyweek – Ben Vorster se Jivano Boois blink
Jivano Boois verteenwoordig Limpopo Blou Bulle by Doom Gouws-week; sy toewyding en talent bring trots aan Hoërskool Ben Vorster.













