
-
Paarl Girls’ High shine at the Marius Schoeman Netball Tournament
Paarl Girls’ High netball teams impressed at the Marius Schoeman Fast‑5 Tournament, earning top finishes and showcasing skill and spirit.
-
Sport én Akademie vier hoogty by Hoërskool Fichardtpark
Travers Jordaan blink uit met drie medaljes by Vrystaat Gimnastiek, terwyl Kara Kruger ’n tweede plek in Netwerk24-Wiskunde verower. Fichardtpark trots!
-
Nasionale Wenner – Oranje-leerder wen titel in kreatiewe skryfwerk
Lika Claasens (Gr. 9) van Oranje wen nasionale Con Spirito Eisteddfod met A+++ vir Afrikaanse Opstel én Poësie – ’n merkwaardige prestasie.
-
Saint Andrew’s U13A Triumph at SA Prep Schools Hockey Festival
Saint Andrew’s School Bloemfontein U13A Triumph at SA Prep Schools Hockey Festival
-
Hoërskool Upington vier Ethan Oberholzer se nasionale sukses
Ethan Oberholzer behaal 7de plek by LAPUA Nasionale Kampioenskappe en verteenwoordig die Noord-Kaap by Jnr SA Jagters Skietdag.
-
Allegretto Nasionale Eisteddfod – Norie A Capella behaal prestasie
Norie A Capella behaal 90,5% by Allegretto en maak geskiedenis met uitnodigings na twee Nasionale Gala’s – ’n Kultuurprestasie van formaat!
-
Elf Goue Medaljes vir BVHS swemmers
Kaylee van der Merwe en Aiden Ellis verower saam 11 goue medaljes by Aqua-Gym Gala – ’n ongelooflike prestasie vir BVHS!
-
Four Kearsney players selected for provincial soccer duty
Jordan Summerford, James Magor, Khwezi Hlela and Ethan Moodley earn provincial call-ups for KZN’s U15 and U16 squads ahead of holiday tour.
-
Kingswood College Celebrates English Olympiad Excellence
Kingswood College Matrics Sophie Büttner and Kiana‑Anae Sabadia ranked in the Top 100 nationally in the 2026 English Olympiad, earning top honours.
-
Welkom Gimnasium o.17 sewes is Sentraal 7’s Kampioene
Welkom Gimnasium se o.17 Sewes rugbyspan wen die Sentraal 7’s-toernooi met oorwinnings oor top skole – ’n glorieryke triomf!













