
-
Waterstone College Cricketers Earn Johannesburg South Selection
Four Waterstone College players selected for Johannesburg South squads at the CGL U14 and U15 Area Festivals — a proud milestone for the school.
-
Mpumalanga Ope-stoeikampioenskap – Naudies blink uit
Jan-Phillip en Fourie du Plessis van Primêre Skool Naudeville het vier medaljes in Vrystyl en Grieks-Romeins verower tydens die Mpumalanga Ope in Pretoria.
-
Jeanne-Marié Kitshoff skitter by Empress Ritmiese Gimnastiek
Jeanne-Marié Kitshoff verower 3 silwer en 1 goud by Empress-kompetisie, en 3 goud, 1 brons plus algehele wenner by Cape Town High Performance.
-
Derde Nautilus Wiskundekamp – Truidjies blink uit
Twee leerders van Laerskool Truida Kestell het uitstekend presteer tydens die gesogte Nautilus Wiskundekamp met ‘n tweede en derde plek.
-
Hoërskool Eldoraigne skitter as nasionale Con Spirito-wenners
Hoërskool Eldoraigne skitter by die Con Spirito Kunstefees met talle nasionale eerste plekke in sowel die lewendige as aanlyn redenaarskompetisies.
-
Wesgrow-reeks beteken soveel meer as net wenners
Die wenners van die Wesgrow Sentrale Skole Sportreeks waarin agt skole in die Vrystaat en Noord-Kaap deelgeneem het, is aangekondig.
-
VRL-Leiers aangekondig vir Hoërskool Jim Fouché vir 2027
Hoërskool Jim Fouché het sy nuwe VRL vir Gr. 9 tot 11 aangekondig. Dié dinamiese leiers is gereed om die skool met integriteit te dien.
-
Alexa en Calum Meyer skitter by nasionale karate-kampioenskappe
Alexa en Calum Meyer van Laerskool Truida Kestell het goud en silwer ingepalm by die SKDIA Shotokan South Africa Karate-kampioenskappe in Witbank.
-
Alex Le Sueur secures top spot with Outstanding Cycling
Young Cycling Phenom Alex Le Sueur Claims Victory for Hendrik Louw Primary School
-
COSSASA-Spele – Jim Fouché-Hoogspringers skitter internasionaal
Anri Rautenbach verower goud en Franzelle Barnard brons vir Hoërskool Jim Fouché in die o.18-hoogspring tydens die internasionale COSSASA-spele.













