Hoërskool Eldoraigne skitter as nasionale Con Spirito-wenners
Hoërskool Eldoraigne se nasionale Con Spirito-wenners

Hoërskool Eldoraigne skitter as nasionale Con Spirito-wenners


Hoërskool Eldoraigne, Centurion, maak hul nasionale wenners by die Con Spirito Kunstefees met trots bekend.

Daar is twee kompetisies waaraan die Eldo-leerders deelgeneem het: die een lewendig voor ’n gehoor en die ander aanlyn.

Tydens die lewendige kompetisie het Hoërskool Eldoraigne die volgende eerste plekke behaal:

Individuele sprekers:

  • Emma Roelofsz, Graad 9 – Prepared Orators
  • Emile Muller, Graad 11 – Prepared Orators
  • Talia Reyneke, Graad 12 – Voorbereide Redenaars

Eldo spanne:

  • Graad 9 – Onvoorbereide Spanredenaars:
  • Emma Roelofsz
  • Theana Olivier
  • Elsabé de Lange
  • Elandi Herbst

Graad 10 – Onvoorbereide Spanredenaars:

  • Ciana Dyason
  • Lisa Stolp
  • Alex Abrahams
  • Vivian de Witt

Graad 11 – Prepared Team Orators:

  • Katryn Janse van Rensburg
  • Zea Truter
  • Suri Breytenbach
  • Barnard Olivier

Aanlyn kompetisie:

Ankia Killian het drie eerste plekke behaal in die individuele afdelings:

  • Afrikaans voorbereid
  • Orators voorbereid
  • Tweetalig voorbereid

Die Eldoraigne-vlag wapper beslis by Con Spirito!

https://www.hseldo.co.za/

Foto verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article