
-
Hoërskool Durbanville bergfietsryers gekies vir SA Kampioenskap
Vier Durbanville-bergfietsryers verteenwoordig die Wes-Kaap by die SA Kampioenskap op 2–3 Oktober 2026 by Paul Roos Gimnasium, Stellenbosch.
-
Nasionale Junior Skietkampioenskap – Merensky skuts dring deur
Drie Plasies verteenwoordig hul skool by die 2026 Nasionale Junior Skietkampioenskap in Welkom – ’n trotse prestasie vir jong talent.
-
Lily Solomon Triumphs at CGA Steve Haupt Championship
Lily Solomon dazzles at CGA Steve Haupt Senior Short Course, winning six medals and securing SA Junior Qualifying Times in three events.
-
Valke IPT-rugbyspan – Leeuwenhof-leerder haal span
Christiaan Engelbrecht verwerf plek in die Valke IPT-span – ’n merkwaardige prestasie wat Leeuwenhof se rugbytrots verder versterk.
-
Proverto Rekeningkunde-olimpiade – Oos-Moot leerders skitter
Oos-Moot se Graad 10- en 11-leerders blink uit in die Proverto-rekeningkunde-olimpiade; Juandre Erasmus behaal ’n volmaakte 100%.
-
Con Spirito Forte – Garsies vier redenaarsukses
Garsies spog met uitstekende redenaarsuksesse! Verskeie leerders behaal topsimbole, terwyl drie van hulle deurdring na die Landsfinale.
-
Randburg skitter by CGA Steve Haupt Snr. kortbadkampioenskap
Randjie-swemmers behaal podiumplekke en kwalifikasie by CGA Senior Kortbad Champs – trots en glans vir Hoërskool Randburg!
-
Hoërskool Witteberg blink uit by Landloop-SA’s
Witteberg-leerders verower medaljes en topplasings by die Landloop-SA’s in Pretoria – ’n trotse oomblik vir Bethlehem en die Vrystaatspan.
-
Hoërskool Kemptonpark vier ASA-landloophelde
Kempies-atlete wys hul durf by ASA se Landloopkampioenskappe – met ’n silwer spanmedalje en sterk individuele vertonings landwyd!
-
Waterstone College Cricketers Earn Johannesburg South Selection
Four Waterstone College players selected for Johannesburg South squads at the CGL U14 and U15 Area Festivals — a proud milestone for the school.













