
-
COSASSA-Atletiek-kampioenskappe – Jan van Riebeeck se Erica verower silwer
Erica Marais verower silwer in gewigstoot o.18 by COSASSA Zimbabwe – trots verteenwoordig sy Suid-Afrika en JvR op internasionale vlak.
-
Bishops DSG Golfers Conclude Season with Silver & Bronze
Bishops golfers closed the WP Schools League season with silver and bronze medals, capping a campaign of skill, rivalry wins, and national qualification.
-
UNISA Roll of Honour – Caitlin van Adamantia presteer
Caitlin Webber, Graad 11, blink uit met UNISA Roll of Honour vir Musiekteorie – ’n prestasie wat Adamantia se trots laat skitter!
-
Eden Liga – Dasse behaal brons in muurbal
Hoërskool Langenhoven se muurbalspan behaal ’n trotse derde plek in die Eden Liga – ’n bewys van spanwerk, deursettingsvermoë en Dasse-gees.
-
Kate van Biljon Secures National Silver at Squash
Clarendon’s Kate van Biljon claims SA U17 Nationals silver in Cape Town, defeating top seeds with dominant 3–0 wins to earn a stellar national ranking.
-
Jongmense aangemoedig om hul eie toekoms te vorm
Transnet-program bemagtig Saldanha-leerders met lewensvaardighede, positiewe rolmodelle en hoop vir die toekoms.
-
Kwagga-spanne skitter by Elephants Indoor-hokkietoernooi
Outeniqua se Sailants en Hornets het silwer en brons verower by die Elephants Indoor-hokkietoernooi, met Xander van Wyk as doelwagter van die toernooi.
-
Kearsney fall just short as DHS claim indoor hockey crown
First team beat Clifton 3-1 in semi-final before falling 5-2 to DHS in provincial final despite early lead and determined performance.
-
Mia van Rhyn skitter met Akrobaatdans by Artisticulta-kompetisie
Mia van Rhyn behaal ’n A+ en 87,3% vir haar Solo Akrobaatdans by Artisticulta, en dring deur na die A-Arts Grand Finaal 2027 by Wild Coast Casino.
-
Six Lejweleputswa learners to represent Free State at national youth debate championship
Six learners from Free State will compete in the SSAF National Debate Championship on September 5, 2026, focusing on educational reform.













