Monnas Hoofleiers 2026‑2027 | ’n nuwe era van leierskap
Monnas Hoofleiers 2026‑2027

Monnas Hoofleiers 2026‑2027 | ’n nuwe era van leierskap


Hoërskool Monument, Krugersdorp, vier met trots die aanstelling van die Monnas hoofleiers vir 2026‑2027. Hierdie jong leiers dra nie net ’n titel nie, maar ook die verantwoordelikheid om die waardes en tradisies van Monnas met integriteit en passie uit te dra.

Monnas het die volste vertroue dat die Monnas Hoofleiers met visie, diensbaarheid en toewyding hul skool na nuwe hoogtes sal neem. Die skool bid dat God hulle sal seën met die wysheid van Salomo en die krag van Dawid om die pad vorentoe met moed en geloof te lei.

“May your path always be illuminated by His Word.”

  • Hoofleiers: hoofseun: Hanco van Geelen. Hoofmeisie: Riëtte Victor
  • Onderhoofleiers: Onderhoofseuns: Kenzo Eicker en Siya Ncube. Onderhoofdogters: Xenel van der Westhuizen en Mareli King.
Monnas Hoofleiers 2026‑2027 | ’n nuwe era van leierskap

Leierskap is nie ‘n rol van identiteit nie, dit is ‘n taak van diens.

https://monnas.co.za/

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article